Ons bied basies een pakket aan, met 'n opsie van inskrywingstyd by ons:

tutor-on-call:
Hierdie pakket behels basies alles wat ons doen en alles wat ons kan gee:
  • Persoonlike, individuele aandag deurdat ons met elke student 'n privaat gesprek het, weg van ander studente en hulle vrae.
  • Begeleiding deur elke vraag, stap-vir-stap
  • Toegang tot ons video-memorandum databasis van duisende tipiese vrae en teorie (die meeste van die videos was vrae wat studente ons al oor die jare gevra het, en dan het ons dit verwerk na video-memorandums toe, wat dit 'n uitstekende bron maak vir enige ander student om die werk te hersien of net deur te gaan).
  • Aanlyn toetse en ou vraestelle
  • Die etutor, waar ons "live" op YouTube verduidelik as die gepaste video nie alreeds in ons databasis is nie.
  • Aanlyn klasse (teen 'n ekstra tarief) indien dit nodig is om 'n tweerigting gesprek te voer.

Koste (T&C's geld):
Maand-tot-maand:  R600pm  (EFT)

36 maande          :  R230pm
24 maande          :  R350pm
12 maande          :  R499pm

Die maandelikse pakkette is slegs per debietorder.

Ek wil inskryf, hoe maak ek?
Stuur vir ons 'n WhatsApp na 062 146 0423 met die versoek dat ons jou skakel. Ons sal 'n afspraak met jou maak, en jou dan bel om telefonies deur al die vorms te gaan.