Human Progress Management (HPM) is 'n maatskappy wat spesialiseer in studie-metodes, en ons stap al sedert 2006 'n pad saam!

Wiskunde is nie 'n vak waarvoor jy kan "leer" nie, en daarom ook nie regtig 'n vak waarvoor jy iemand anders studiemetodes kan leer nie. Dit is 'n vak wat baasgeraak word deurdat die individuele student 'n diepe begrip het vir die onderwerpe, en variasies daarop in toetse kan beantwoord.

Vir HPM kliente bied ons die volgende aan:
GRATIS
INGESKREWE LEERDERS
As 'n lid van HPM kry jy toegang tot ons Back to Basics video-databasis.

Al wat jy moet doen is om vir ons te laat weet watter video jy wil kyk deur middel van eMail (questions@homeworkhelper.co.za) en dan sal ons vir jou die inskrywing doen so gou as moontlik, en weer per eMail laat weet dat dit reg is om gekyk te word.
Indien jy voel dat die proses met eMails te lomp en langdradig is, of dat jy dalk nie die regte videos kry waarvoor jy soek nie, kan jy by ons inskryf vir die tutor-on-call pakket:

Die kostes vir hierdie pakket is R600pm, maar ons bied dit aan HPM kliŽnte vir slegs R99pm, onderhewig daaraan dat die minimum tydperk van inskrywing 36 maande is, en dat die betaling elke maand slegs per debietorder geskied.

Vir hierdie R99pm kry jy dan die tutor-on-call, Back-to-Basics via WhatsApp en ook die etutor.