Die mathsBOX is n versameling van alles wat ons vir jou kan gee om te help met Wiskunde alles op een bladsy sodat jy dadelik en maklik kan kies wat jy wil gebruik.

Dit is gebaseer op Jimmys 1% Law, wat s dat, as jy regtig goed wil word met enige iets dan moet jy 1% van jou dag daaraan spandeer.
En 1% van jou dag is 14 minute en 24 sekondes.

Daarom het ons die plan geformuleer dat jy elke dag 1% van jou dag aan Wiskunde moet spandeer, en ons noem dit 15 Minutes Math.

Dit is soos om elke dag jou multi-vitamiene of medisyne te moet drink!

Ons platform en ons besigheid.
Ons maatskappy se naam is Internet Learning Solutions (Pty) Ltd.
Ons spesialiseer in e-Learning en spesifiek
e-Learning vir skoolgaande leerders. Ons het ons eie Moodle LMS waarop ons video-kursusse en aanlyn toetse aanbied.
Wie is die MATHmechanic?
Die "MATHmechanic" is die handelsmerk ("brand") wat ons gebruik om te verwys na al ons tutors. Wanneer jy dus met die MATHmechanic gesels is jy in 'n gesprek en interaksie met ons spesialis tutors.
Ons fokus BAIE STERK op die volgende: "WE TEACH QUESTIONS" want die geheim van sukses in Wiskunde l in vrae vra, en dit is die heel belangrikste ding wat ons jou kan leer - naamlik hoe om vrae te vra. Dit is dan ook hoekom ons soveel klem l daarop om platforms te skep dat jy enige tyd vrae moet kan vra.
Frequently Asked Questions
Hier lys ons die mees algemene vrae wat mense ons al gevra het.
<Lees meer>
Getuigskrifte
Lees wat ons studente en hulle ouers oor ons te s het.
<Lees meer>
Kontak ons
As jy met ons in aanraking wil kom.
<Lees meer>
Skryf in by ons
Hoe werk dit om by ons in te skryf, en watter pakkette het ons beskikbaar?
<Lees meer>
Ons Facebook groep
Ons het 'n Facebook groep waar ons periodiek interessante videos or inligting oor aanlyn toetse plaas. Sluit gerus aan want dan kan jy ook saam gesels!
<Sluit aan>
RazorMaths.
Hier kry jy aanlyn toetse en hersieningsvraestelle vir al die grade.
Back to Basics video databasis
Ons databasis van duisende videos is beskikbaar vir ons studente om te kan kyk.
<Lees meer>
etutor
As ons nie die regte of gepaste video het om ons studente te help nie, dan maak ons vir hulle sommer gou, regstreeks, 'n video!
<Lees meer>

tutor-on-call
As ons so baie klem l daarop dat ons studente moet vrae vra, dan is dit uiteraard belangrik dat ons vir hulle 'n platform skep waarop hulle elke dag die vrae kan vra - eerder as om een keer per week 'n "klas" te rel.
<Lees meer>
NumberThumper
Hierdie is ons "multi-player" aanlyn speletjie waar spelers hulle hoofrekene vaardighede gebruik om die meeste punte op die bord te kry.
<Lees meer>
Hersieningsoefeninge en ou vraestelle
Ons lys gereeld toetse en vraestelle, wat vryelik op die internet beskikbaar is, hier vir ekstra oefening.
Aanlyn klasse en kontaksessies
Voel jy dit is nodig om so af-en-toe, of op gereelde basis (soos een keer per week), 'n aanlyn klas te h met die MATHmechanic?
<Lees meer>
TalkingTextbooks
Sal dit nie lekker wees om 'n handboek te h wat homself verduidelik nie? Ons skryf gereeld modules vir afdelings van die werk, in 'n tipiese handboek styl met definisies, voorbeelde en oefeninge, en elke een van dit word met 'n video verduidelik waar jy net kan kliek om te gaan kyk.
Die RazorMaths App
In ons app kry jy enige van die vraestelle wat ons uitgewerk het, met die video-verduideliking van elke vraag, slegs 'n kliek ver!
<Lees meer>
Fisiese Wetenskap
Ons kan jou help met die vrae wat jy het in Fisika en Chemie!
<Lees meer>
CheatGPT
Dit is s maklik om 'n rekenaarprogrammerder te wees met ChatGPT, dat dit eintlik voel soos "cheating". Ons help ons studente om hierdie prosesse reg te kry deur die regte vrae te vra - wat ons hulle mos in Wiskunde ook leer!
<Lees meer>
Human Progress Management
HPM is een van ons strategiese vennote, en studente van HPM wat by ons ingeskryf is kry die pakket teen 'n baie goeie afslagprys!
<Lees meer>